3 (DRIE) LETTER WOORDE (PUZZLE CUT)
• Legkaart vorm, opvoedkundige spel.
• Ons opvoedkundige speletjies is ideaal om verskillende vaardighede in kleuters en jong kinders te ontwikkel.
• Sluit 20 selfkorrigerende, ineensluitende driestuk legkaarte in.
• Vir ouderdomme 6 en hoër
