header page Online Store

Price: R68.00

- +

• Opvoedkundige spel.
• Ons opvoedkundige speletjies is ideaal om verskillende vaardighede by kleuters en jong kinders te ontwikkel.
• Pas die legkaartstukke by mekaar om die vier letterwoorde te vorm.
Bevat 80 stukke.
• Vir ouderdomme 6 en ouer