header page Online Store

Price: R75.00

- +

• Kaarte kan vir ‘n kort tydjie geflits word, en moedig kinders aan om die kaart te herken – ‘n prettige manier om verskeie vaardighede te verbeter.
• Help met die onderskeid tussen letters, name en woorde. Help kinders om individueel te lees. Vorhoog die kwaliteit van kinders se kreatiewe werk en skryfvaardighede.
• Sluit 40 kaarte in. -Aktiwiteite agterop die kaarte geprint.
• Grootte per kaart: 12 x 8cm